Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 3:18 Bybel vir Almal (ABA)

Die leiers sal na jou luister, en dan moet jy en die leiers van die Israeliete na die koning van Egipte toe gaan en vir hom sê: “Die Here, die God van die Hebreërs, het met ons gepraat. Laat ons asseblief in die woestyn ingaan, so ver soos ’n mens in drie dae kan loop. Ons wil daar vir ons God die Here offers bring.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 3

Kyk Eksodus 3:18 in konteks