Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 3:17 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het besluit Ek wil julle wegvat uit Egipte. Julle kry daar baie swaar. Ek wil julle laat gaan na die land van die Kanaäniete en die Hetiete en die Amoriete en die Feresiete en die Hewiete en die Jebusiete, dit is ’n land waar daar baie melk en heuning is.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 3

Kyk Eksodus 3:17 in konteks