Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 19:13 Bybel vir Almal (ABA)

Die ander mense mag nie met hulle hande raak aan iemand wat dit gedoen het nie. Hulle moet hom met klippe doodgooi of met ’n pyl en boog doodskiet. Julle moet dieselfde doen met ’n dier wat aan die berg raak, hy mag ook nie lewe nie. Maar wanneer die mense hoor dat iemand die ramshoring blaas, dan mag hulle opgaan teen die berg.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 19

Kyk Eksodus 19:13 in konteks