Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 17:3 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die mense was dors. Hulle het vir Moses beskuldig en hulle het vir hom gesê: “Hoekom het jy ons uit Egipte gebring om ons en ons kinders en ons diere te laat sterf omdat ons nie water het nie?”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 17

Kyk Eksodus 17:3 in konteks