Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 13:19 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het Josef se lyk met hom saamgeneem, want voordat Josef gesterf het, het hy gesê die Israeliete moet belowe om dit te doen, en God moet die getuie wees. Josef het vir hulle gesê: “God sal julle vrymaak, dit is seker. Wanneer Hy dit doen, dan moet julle my lyk saamneem uit hierdie land.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 13

Kyk Eksodus 13:19 in konteks