Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 13:17-18 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die farao die Israeliete laat gaan het, het God hulle nie gelei op die pad deur die Filistyne se land nie. Dit was die kortste pad en die Israeliete kon goed oorlog maak. Maar God het gesê: “As die Israeliete moet oorlog maak, dan sal hulle miskien begin twyfel en hulle sal hulle planne verander. Dan sal hulle omdraai en teruggaan na Egipte.”Daarom het God hulle met ’n langer pad deur die woestyn laat gaan na die Riet-see.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 13

Kyk Eksodus 13:17-18 in konteks