Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 9:4 Bybel vir Almal (ABA)

Julle God die Here sal hulle wegjaag om plek te maak vir julle, maar dan moet julle nie dink dat die Here julle gebring het om hierdie land vir julleself te vat omdat julle reg gelewe het nie. Nee, hierdie volke het verkeerd gedoen, en daarom sal die Here hulle wegjaag om plek te maak vir julle.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 9

Kyk Deuteronomium 9:4 in konteks