Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 9:5 Bybel vir Almal (ABA)

Julle gaan om hierdie land vir julleself te vat, maar julle doen dit nie omdat julle reg gedoen het en eerlik was nie. Nee, julle God die Here jaag hierdie volke weg om plek te maak vir julle omdat die volke verkeerd gedoen het en omdat die Here wil doen wat Hy belowe het aan julle voorvaders, aan Abraham, Isak en Jakob.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 9

Kyk Deuteronomium 9:5 in konteks