Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 9:3 Bybel vir Almal (ABA)

“Maar julle moet vandag weet dat dit julle God die Here is wat voor julle deur die rivier sal gaan, en Hy is soos ’n vuur wat brand. Dit is Hy wat die Enak-mense sal oorwin. Hy sal hulle voor julle verneder, Hy sal hulle wegjaag en Hy sal hulle vinnig laat verdwyn. Dit het die Here vir julle belowe.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 9

Kyk Deuteronomium 9:3 in konteks