Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 5:22 Bybel vir Almal (ABA)

“Die Here het hierdie woorde hard en duidelik gesê vir julle hele volksvergadering, en Hy het nie nog iets anders gesê nie. Dit was op die berg, en Hy het gepraat uit die vuur en uit die donker wolk. Hy het daarna die woorde op twee plat klippe geskryf en Hy het dit vir my gegee.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 5

Kyk Deuteronomium 5:22 in konteks