Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 5:21 Bybel vir Almal (ABA)

“ ‘Jy mag nie ’n ander man se vrou vir jouself wil hê nie. Jy mag nie ’n ander mens se huis vir jouself wil hê nie, ook nie sy grond, of sy slaaf of slavin, of sy bees of sy donkie, of enige iets wat aan ’n ander mens behoort nie.’

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 5

Kyk Deuteronomium 5:21 in konteks