Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 5:15 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet onthou dat jy ook ’n slaaf was in die land Egipte en dat jou God die Here jou van daar gebring het met sy groot krag. Dit is hoekom jou God die Here sê dat jy die Sabbatdag moet vier.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 5

Kyk Deuteronomium 5:15 in konteks