Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 5:14 Bybel vir Almal (ABA)

maar die sewende dag is die Sabbatdag van jou God die Here. Dan mag jy niks werk doen nie, nie jy of jou seun of jou dogter, of jou slaaf of jou slavin of jou bees of jou donkie, of jou ander diere, of die vreemdelinge wat by jou woon nie, sodat jou slaaf en slavin ook kan rus, soos jy.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 5

Kyk Deuteronomium 5:14 in konteks