Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 30:20 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet kies om lief te wees vir julle God die Here, om gehoorsaam te wees aan Hom, om altyd naby Hom te wees, want dan sal julle aanhou lewe en dan sal julle lank woon in die land wat die Here belowe het om vir julle voorvaders te gee, vir Abraham, vir Isak en vir Jakob.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 30

Kyk Deuteronomium 30:20 in konteks