Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 30:19 Bybel vir Almal (ABA)

Ek roep vandag die hemel en die aarde om getuies te wees teen julle. Ek het vir julle gesê wat julle moet doen as julle wil lewe, ek het ook gesê wat julle moet doen as julle wil sterf. Ek het vir julle gesê hoe die Here julle sal seën, en ek het ook gesê hoe Hy julle sal vervloek. Julle moet kies om te lewe, julle en julle nageslag moet dit kies.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 30

Kyk Deuteronomium 30:19 in konteks