Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 28:64 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sal julle na al die kante toe jaag tussen al die ander volke in, van die een kant van die aarde tot die ander kant. Daar sal julle ander gode dien, gode wat julle en julle voorvaders nie geken het nie, gode van hout en klip.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 28

Kyk Deuteronomium 28:64 in konteks