Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 28:63 Bybel vir Almal (ABA)

Dit was lekker vir die Here om goed te doen aan julle en om julle baie te laat word. Dit sal ook vir Hom lekker wees om julle almal te laat sterf en te laat verdwyn. Hy sal julle wegvat uit die land waarnatoe julle gaan om dit vir julleself te vat.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 28

Kyk Deuteronomium 28:63 in konteks