Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 24:4 Bybel vir Almal (ABA)

Dan mag haar eerste man wat van haar geskei het, nie weer met haar trou nie. Sy het onrein geword en die Here sal nie daarvan hou dat sy weer trou met haar eerste man nie. Julle moenie sonde in die land bring nie, die land wat julle God die Here vir julle gee om aan julle te behoort.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 24

Kyk Deuteronomium 24:4 in konteks