maar die tweede man hou later ook nie meer van haar nie. Hy skryf vir haar ’n skeibrief en gee dit vir haar en sê sy moet weggaan uit sy huis. Of miskien sterf die tweede man met wie sy getrou het.