Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 24:5 Bybel vir Almal (ABA)

“Wanneer ’n man die eerste maal getrou het met ’n vrou, dan mag hy nie saam met die leër gaan om oorlog te maak nie. Hy moet niks anders doen nie, hy mag ’n jaar lank by die huis bly en gelukkig wees met die vrou met wie hy getrou het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 24

Kyk Deuteronomium 24:5 in konteks