Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 22:2 Bybel vir Almal (ABA)

As die ander Israeliet te ver woon of as jy nie weet wie hy is nie, dan moet jy die dier by jou huis hou, en die dier moet by jou bly totdat sy eienaar hom soek. Dan moet jy die dier terugneem na sy eienaar toe.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 22

Kyk Deuteronomium 22:2 in konteks