Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 22:1 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het gesê: “Wanneer ’n bees of ’n skaap van ’n ander Israeliet wegraak, en jy sien die dier, dan mag jy nie stilbly nie. Jy moet die dier terugbring vir sy eienaar, jy móét dit doen.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 22

Kyk Deuteronomium 22:1 in konteks