Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 13:5 Bybel vir Almal (ABA)

Maar daardie profeet of daardie persoon wat sê hy weet wat drome beteken, moet sterf, want hy wou julle opstandig maak teen julle God die Here. En Hý is die God wat julle uit die land Egipte gebring het, Hý het julle losgekoop uit die land waar julle slawe was. Daardie persoon wou hê julle moet ophou lewe soos julle God die Here vir julle gesê het. Julle moet duidelik wys dat die ander Israeliete nie saam met hom skuldig is nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 13

Kyk Deuteronomium 13:5 in konteks