Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 13:6 Bybel vir Almal (ABA)

“Miskien sal jou eie broer of jou seun of jou dogter of jou vrou met wie jy getroud is of jou goeie vriend vir jou wil verlei. Daardie persoon sal saggies vir jou sê waar niemand anders dit kan hoor nie: ‘Kom ons gaan dien ander gode.’ Dit sal gode wees wat julle en julle voorvaders nie geken het nie,

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 13

Kyk Deuteronomium 13:6 in konteks