Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 13:17 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moenie vir julleself iets neem van die goed wat julle moet verwoes nie. As julle doen wat die Here sê, dan sal Hy ophou om kwaad te wees en Hy sal weer jammer wees vir julle, Hy sal julle baie laat word, soos Hy belowe het vir julle voorvaders.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 13

Kyk Deuteronomium 13:17 in konteks