Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 13:16 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet al die goed opmekaar gooi op die oop stuk grond en julle moet dit verbrand. Die stad en alles in hom moet heeltemal ’n offer vir die Here wees. Daardie stad moet altyd net ’n hoop klippe wees, niemand moet die mure weer bou nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 13

Kyk Deuteronomium 13:16 in konteks