Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 9:27 Bybel vir Almal (ABA)

Die nuwe koning sal ’n ooreenkoms maak met baie mense. Die ooreenkoms sal wees vir een jaar, maar in die middel van die jaar sal hy sê die priesters mag nie meer offers en presente na die tempel bring nie. Hy sal iets in die tempel sit wat vir God baie kwaad sal maak en wat alles sal verwoes. Maar God het besluit Hy sal die koning wat dit gedoen het, baie swaar straf wanneer dit die regte tyd is.”

Lees volledige hoofstuk Daniël 9

Kyk Daniël 9:27 in konteks