Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 9:26 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer die 62 jaar verby is, dan sal iemand die gesalfde doodmaak, en daar sal niemand wees om ná hom te regeer nie.“’n Ander koning se mense sal kom en hulle sal die stad en die tempel verwoes. Die mense sal soos ’n watervloed wees wat oor die stad vloei. Die oorlog sal aanhou totdat die vyande alles verwoes het. God het besluit dit moet gebeur.

Lees volledige hoofstuk Daniël 9

Kyk Daniël 9:26 in konteks