Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 9:24 Bybel vir Almal (ABA)

God het besluit dat jou volk en die mense van jou stad, die gewyde stad, 70 jaar lank swaar moet kry, want hulle wou nie na God luister nie. In hierdie 70 jaar sal God hulle straf, en dan sal Hy hulle sonde vergewe. Dan sal hulle altyd reg doen aan mekaar. Die dinge wat die profete gesien het en wat hulle gesê het, sal gebeur. Die mense sal die tempel weer bou en hulle sal dit wy.

Lees volledige hoofstuk Daniël 9

Kyk Daniël 9:24 in konteks