Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 9:11 Bybel vir Almal (ABA)

Al die Israeliete was ongehoorsaam aan U. Hulle het nie geluister na wat U gesê het nie. Daarom het U gedoen wat U gesê het. U het gesê U sal ons straf as ons sonde doen teen U. Moses, u dienaar, het dit so geskryf in sy wette.

Lees volledige hoofstuk Daniël 9

Kyk Daniël 9:11 in konteks