Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 9:10 Bybel vir Almal (ABA)

“U is ons God die Here, maar ons het nie na U geluister nie. U het die profete, u dienaars, na ons toe gestuur. Hulle het u wette vir ons gegee, maar ons het nie gelewe soos die wette sê nie.

Lees volledige hoofstuk Daniël 9

Kyk Daniël 9:10 in konteks