Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 7:11 Bybel vir Almal (ABA)

“Ek het gesien wat gebeur omdat die horing hoogmoedig gepraat het. Ek het gesien hulle maak die dier dood en hulle verbrand hom. Daar het niks van hom oorgebly nie.

Lees volledige hoofstuk Daniël 7

Kyk Daniël 7:11 in konteks