Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 7:10 Bybel vir Almal (ABA)

Uit die troon het ’n riviervan vuur gevloei.Daar het duisende engele gestaan,baie duisende,hulle moes doen wat God wil hê.God, die Regter, het beginom die mense te oordeel.Die engele het die boeke oopgemaak,die boeke waarin hulle geskryf hetwat elke mens gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Daniël 7

Kyk Daniël 7:10 in konteks