Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 4:35 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense op die aarde is nie belangrik nie, hulle is almal soos niks. God doen wat Hy wil met die sterre in die lug en met die mense op die aarde. Niemand kan Hom keer nie, niemand mag vir Hom vra: ‘Wat doen U?’ nie.

Lees volledige hoofstuk Daniël 4

Kyk Daniël 4:35 in konteks