Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 4:34 Bybel vir Almal (ABA)

Nebukadnesar het geskryf: “Toe die sewe jaar verby was, het ek na die hemel gekyk en gebid. My verstand het teruggekom. Ek het die Hoogste God geprys, Hy wat altyd lewe. Hy sal altyd regeer, Hy sal altyd Koning wees.

Lees volledige hoofstuk Daniël 4

Kyk Daniël 4:34 in konteks