Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 11:7 Bybel vir Almal (ABA)

Een van die seuns van die koning van die suide sal koning word ná sy pa. Hy sal oorlog maak teen die nuwe koning van die noorde en hy sal kom in die stad wat sterk mure het. Hy sal met die mense doen wat hy wil.

Lees volledige hoofstuk Daniël 11

Kyk Daniël 11:7 in konteks