Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 11:6 Bybel vir Almal (ABA)

Later sal hierdie twee konings ’n ooreenkoms maak. ’n Dogter van die koning van die suide sal trou met die koning van die noorde om te wys dat die twee konings ’n ooreenkoms gemaak het. Maar dit sal niks help vir die koning van die suide nie. Die dogter en die mense wat met haar saamgaan, sal sterf, en ook haar pa en haar man met wie sy daardie tyd getrou het.

Lees volledige hoofstuk Daniël 11

Kyk Daniël 11:6 in konteks