Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 7:15 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die Here het my weggeneem van die skape en bokke, en Hy het vir my gesê: ‘Jy moet my profeet wees. Gaan sê vir my volk, die Israeliete, Ek sal hulle straf.’

Lees volledige hoofstuk Amos 7

Kyk Amos 7:15 in konteks