Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 7:14 Bybel vir Almal (ABA)

Amos het vir Amasia gesê: “Ek is nie ’n gewone profeet nie. Ek is nie saam met die ander profete nie. Ek is ’n boer. Ek boer met beeste en met bokke en skape, en ek plant wildevyebome.

Lees volledige hoofstuk Amos 7

Kyk Amos 7:14 in konteks