Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 1:5 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal die poort van Damaskusoopbreek.Ek sal al die mensewat in Bikat-Awen woon,doodmaak saam met die koningin die stad Bet-Eden.Die vyande sal die Arameërs vangen wegvat na die land Kir.”Dit is wat die Here gesê het.

Lees volledige hoofstuk Amos 1

Kyk Amos 1:5 in konteks