Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 1:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê:“Die mense van die stad Gasahet ’n baie groot sonde gedoen,daarom sal Ek hulle straf.Hulle het in party stedeal die mense gevang en verkoop,en die mense het die Edomietese slawe geword.

Lees volledige hoofstuk Amos 1

Kyk Amos 1:6 in konteks