Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 8:2 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het ook die Moabiete oorwin. Hy het hulle in rye langs mekaar op die grond laat lê en hy het die rye met ’n maatlyn gemeet. Hy het twee maal met die maatlyn gemeet en dan het hy die manne laat doodmaak wat daar gelê het. Dan het hy weer een maal met die maatlyn gemeet en hy het die manne laat lewe wat daar gelê het. Die Moabiete moes vir Dawid werk en hulle moes belasting betaal vir hom.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 8

Kyk 2 Samuel 8:2 in konteks