Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 6:17 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het ’n tent laat opslaan vir die kis van die Here. Hulle het toe die kis gebring en hulle het dit neergesit op sy plek in die tent. Dawid het brand-offers en ete-offers vir die Here gebring.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 6

Kyk 2 Samuel 6:17 in konteks