Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 6:16 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die kis van die Here in die Dawidstad kom, het Mikal dogter van Saul by die venster uitgekyk en sy het gesien hoe spring en dans koning Dawid voor die Here. Sy het Dawid nie meer gerespekteer nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 6

Kyk 2 Samuel 6:16 in konteks