Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 19:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning het toe opgestaan en hy het in die poort gaan sit. Toe die manne hoor dat hy in die poort sit, het hulle almal gekom om hom te sien. Die manne van Israel het gevlug, elkeen na sy huis.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 19

Kyk 2 Samuel 19:8 in konteks