Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 19:9 Bybel vir Almal (ABA)

Al die mense van die Israel-stamme het met mekaar begin praat. Hulle het gesê: “Die koning het ons gered van ons vyande, hy het ons vrygemaak van die Filistyne, en nou het hy uit die land gevlug oor Absalom.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 19

Kyk 2 Samuel 19:9 in konteks