Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 12:9 Bybel vir Almal (ABA)

Hoekom was jy ongehoorsaam aan My? Hoekom het jy iets gedoen waarvan Ek nie hou nie? Jy het vir Urija die Hetiet vermoor, jy het sy vrou vir jouself gevat en jy het hom laat doodmaak met die wapens van die Ammoniete.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 12

Kyk 2 Samuel 12:9 in konteks