Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 12:10 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom, daar sal altyd oorlog wees in jou familie, want jy het gewys dat jy dink Ek is nie belangrik nie. Jy het die vrou van Urija die Hetiet vir jouself gevat.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 12

Kyk 2 Samuel 12:10 in konteks