Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 12:8 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het jou koning laat word ná Saul en Ek het sy vroue vir jou gegee. Ek het jou koning laat word van Israel en Juda. En as dit te min was, dan sou Ek nog baie meer vir jou gegee het.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 12

Kyk 2 Samuel 12:8 in konteks