Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 10:2 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het gedink: Ganun se pa was ’n vriend van my, ek wil ook ’n vriend wees van Ganun seun van Nagas.Dawid het toe amptenare gestuur om vir Ganun te sê dat hy saam met hom hartseer voel omdat sy pa dood is. Maar toe die amptenare van Dawid in die land van die Ammoniete kom,

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 10

Kyk 2 Samuel 10:2 in konteks